Joshua 13:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En al die stede van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon geregeer het, tot by die grens van die kinders van Ammon;
Afrikaans (NLV) 2011 al die stede van die Amoritiese koning Sihon wat vanuit Gesbon regeer het, tot teen die Ammonitiese grens,
Afrikaans 1933/1953 en al die stede van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Hesbon geregeer het, tot by die grens van die kinders van Ammon;
Afrikaans 1983 al die stede van die Amoritiese koning Sihon wat in Gesbon geregeer het, tot aan die Ammonitiese grens,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en al die dorpe van Sihon, die koning van die Amoriete wat in Gesbon regeer het, tot by die grens van die Ammoniete;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) al die stede van koning Sihon van die Amoriete tot teen die land van die Amoriete. Sihon was die koning in Gesbon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit het verder gestrek tot by die grens van die Amoriete en het al die stede van die Amoritiese koning, Sihon, wat in Gesbon regeer het, ingesluit.