Joshua 12:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koning van Jerigo, een; die koning van Ai wat langs Bet-el is, een;
Afrikaans (NLV) 2011 Die konings wat hy verslaan het, was: die koning van Jerigo, die koning van Ai naby Bet-El,
Afrikaans 1933/1953 die koning van J,rigo, een; die koning van Ai wat langsaan Bet-el lê, een;
Afrikaans 1983 Die konings van die volgende stede is verslaan: Jerigo, Ai naby Bet-El,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die koning van Jerigo, een; die koning van Ai wat langs Bet-El geleë is, een;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) [9-24] Die Israeliete het die konings van hierdie stede oorwin: Jerigo, Ai by Bet-El, Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis, Eglon, Geser, Debir, Geder, Gorma, Arad, Libna, Adullam, Makkeda, Bet-El, Tappuag, Gefer, Afek, Saron, Madon, Hasor, Simron-Meron, Aksaf, Taänak, Megiddo, Kedes, Joknoam by Karmel-berg, Dor op die Dor-berge, Gojim by Gilgal, en Tirsa. Dit was 31 konings.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Israeliete het die volgende stede se konings verslaan: Jerigo, Ai naby Bet-El,