Joshua 12:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het Moses, die kneg van die HERE, en die kinders van Israel verslaan; en Moses, die kneg van die HERE, het dit as 'n besitting aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het hierdie twee konings verslaan. Moses het die gebied aan die stamme Ruben, Gad en die halwe Manassestam as erfgrond gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Moses, die kneg van die HERE, en die kinders van Israel het hulle verslaan; en Moses, die kneg van die HERE, het dit as 'n besitting gegee aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse. |
| Afrikaans 1983 | Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het hierdie twee konings verslaan, en Moses het die gebied aan die stam Ruben, die stam Gad en die halwe Manassestam as besitting gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moses, die dienskneg van die Here, en die Israeliete het hulle verslaan, en Moses, die dienskneg van die Here, het dit as eiendom aan die stamme van Ruben en Gad en die halwe stam van Manasse gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het hierdie konings oorwin, en Moses, die dienaar van die Here, het die grond gegee vir die stamme Ruben en Gad en vir die halwe Manasse-stam. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het vroeër hierdie konings verslaan. Daarna het hy hierdie gebiede aan die stamme van Ruben en Gad en die helfte van die Manassestam as hulle eiendom gegee. |