Joshua 12:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die kusgebied van Og, die koning van Basan, wat van die oorblyfsel van die reuse was wat in Astarot en by Edreï gewoon het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Og van Basan was een van die laaste Refaïete. Hy het in Astarot en Edreï regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | en die grondgebied van Og, die koning van Basan, uit 'n oorblyfsel van die Refa‹ete, wat in Astarot en Edr,‹gewoon het, |
| Afrikaans 1983 | Koning Og van Basan, een van die laaste van die Refaïete, het in Astarot en Edreï geregeer. Die gebied |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en sy gebied; en Og, die koning van Basan, een van die oorblywende Refaïete wat in Astarot en in Edreï gesetel was |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En dit was ook die land van koning Og van Basan. Og was een van die Refaïete wat nog gelewe het. Hy het gewoon in die stede Astarot en Edreï |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het ook vir Og, die koning van Basan, verslaan. Hy was een van die laaste Refaïete en het in Astarot en Edreï regeer. |