Joshua 12:24 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die koning van Tirsa, een: al die konings een en dertig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die koning van Tirsa. Dit was in totaal 31 konings. |
| Afrikaans 1933/1953 | die koning van Tirsa, een -- al die konings saam, een en dertig. |
| Afrikaans 1983 | en Tirsa. Dit was altesaam een en dertig konings. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | koning van Tirsa, een. Altesaam was dit 31 konings. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en Tirsa. Hulle het altesaam 31 konings verslaan. |