Joshua 12:23 — Compare Translations
6 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die koning van Dor aan die kus van Dor, een; die koning van die nasies van Gilgal, een; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | die koning van Dor op die heuwels van Dor, die koning van Gojim by Gilgal, |
| Afrikaans 1933/1953 | die koning van Dor, op die hoëveld van Dor, een; die koning van die heidene by Gilgal, een; |
| Afrikaans 1983 | Dor op die bergrug van Dor, Gojim by Gilgal, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | die koning van Dor by die heuwelland van Dor, een; die koning van Gojim by Gilgal, een; |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dor op die heuwel van Dor, Gojim by Gilgal |