Joshua 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua het met hulle gedoen soos die HERE hom beveel het: hy het hulle perde geskarrel en hulle strydwaens met vuur verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het gemaak soos die Here gesê het en hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josua het met hulle gedoen soos die HERE aan hom gesê het: hulle perde se hakskeensenings het hy afgesny en hulle strydwaens met vuur verbrand. |
| Afrikaans 1983 | Josua het met hulle gedoen soos die Here vir hom gesê het: hy het hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua het met hulle gemaak soos die Here vir hom gesê het: Hulle perde se hakskeensenings het hy afgekap en hulle strydwaens het hy verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het met die vyande gedoen soos die Here vir hom gesê het. Hy het hulle perde se hakskene gesny en hy het hulle oorlogkarre verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josua het gedoen wat die Here gesê het hy moet doen: hy het hulle perde se hakskeensenings afgesny en hulle strydwaens verbrand. |