Joshua 11:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en vir die Kanaäniete in die ooste en teen die weste, en vir die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Jebusiete in die berge, en vir die Hewiete onder Hermon in die land Mispa.
Afrikaans (NLV) 2011 die Kanaäniete — oos en wes — die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete in die heuwelgebied en die Hewiete aan die hange van die Hermonberg in die Mispegebied.
Afrikaans 1933/1953 na die Kanaäniete in die ooste en in die weste en die Amoriete en Hetiete en Feresiete en Jebusiete op die gebergte en die Hewiete onderaan Hermon, in die land van Mispa.
Afrikaans 1983 die Kanaäniete in die ooste en die weste, die Amoriete, Hetiete, Feresiete, Jebusiete in die Bergland en die Hewiete onderkant Hermon in die Mispegebied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die Kanaäniete in die ooste en weste, die Amoriete, die Hetiete, en Feresiete, die Jebusiete in die bergland en die Hewiete onderkant Hermon in die Mispestreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die konings van die Kanaäniete in die ooste en die weste, die konings van die Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Jebusiete in die berge, en die Hewiete onderkant Hermon-berg in die land Mispe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ook aan die Kanaäniete in beide die oostelike en westelike gebiede en die Amoriete, die Hetiete, die Feresiete, die Jebusiete in die berggebiede en die Hewiete wat aan die voet van die berg Hermon gebly het, naby die gebied van Mispa.