Joshua 11:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar het nie een van die Enakiete in die land van die kinders van Israel oorgebly nie: net in Gasa, in Gat en in Asdod het daar oorgebly. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar het in die hele land van Israel nie ’n enkele Enakiet oorgebly nie. Net in Gasa, Gat en Asdod het daar Enakiete oorgebly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Niemand van die Enakiete het oorgebly in die land van die kinders van Israel nie; net in Gasa, in Gat en in Asdod het hulle oorgebly. |
| Afrikaans 1983 | en daar het geen Enakiete in die gebied van die Israeliete oorgebly nie. Net in Gasa, Gat en Asdod was daar Enakiete oor. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar het geen Enakiete in die land van die Israeliete oorgebly nie; net in Gasa, Gat en Asdod het daar van hulle oorgebly. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het nie Enak-mense oorgebly in die land Israel nie, net in die stede Gasa, Gat, Askelon en Asdod was daar nog Enak-mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het geen Enakiete in die gebied van die Israeliete oorgebly nie. Hier en daar in die gebiede van Gasa, Gat en Asdod was daar klein groepies van hulle oor. |