Joshua 11:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die konings wat aan die noordekant van die berge en van die vlaktes was, suid van Kinnerot, en in die dal en aan die westekant van Dor,
Afrikaans (NLV) 2011 Sy boodskappe het ook uitgegaan na die konings in die noordelike heuwelgebied, dié in die Jordaanvallei suid van die See van Galilea, in die kusvlakte en in die heuwels van Dor by die Middellandse See,
Afrikaans 1933/1953 verder na die konings in die Noorde, in die gebergte en op die Vlakte suid van K¡nnerot en in die Laeveld en op die hoëveld van Dor in die weste;
Afrikaans 1983 en aan die konings in die noordelike Bergland, dié in die Jordaanvallei suid van Gennesaret, in die Laeveld en op die bergrug van Dor in die weste,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en na die konings in die noorde: in die bergland, in die Araba suid van Gennesaret, in die Sjefela, en in die heuwelland by Dor in die weste –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die konings in die noordelike bergland, die konings in die Jordaan-vallei suid van die Gennesaret-meer, die konings in die Laeveld en in die westelike berge van die land Dor,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die konings in die noordelike bergagtige gebiede, dié in die Jordaanvallei suid van Gennesaret, die konings wat in die vlakte gebly het, asook dié wat in die gebied Dor gebly het, dit is die westelike gebied tussen Karmel en Sesarea teen die kus van die Middellandse See.