Joshua 11:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josua het lank oorlog gevoer teen al daardie konings.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oorlog wat hy met hulle gemaak het, het lank geduur.
Afrikaans 1933/1953 Baie lank het Josua met al hierdie konings oorlog gevoer.
Afrikaans 1983 Hy moes lank teen hulle oorlog voer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir 'n geruime tyd het Josua teen al die konings oorlog gevoer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het lank oorlog gemaak teen al daardie konings.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***