Joshua 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar die stede wat in hulle sterkte bly staan het, Israel het nie een van hulle verbrand nie, behalwe Hasor alleen; dit het Josua verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Israel het egter nie die plekke wat op ruïneheuwels gebou was, afgebrand nie. Josua het net Hasor afgebrand.
Afrikaans 1933/1953 Net al die stede wat op hulle heuwels gelê het, die het Israel nie verbrand nie, behalwe Hasor alleen -- wat Josua verbrand het.
Afrikaans 1983 Israel het egter nie die ou, gevestigde stede afgebrand nie. Dit is net Hasor wat deur Josua afgebrand is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Net die stede wat op puinheuwels staan, is nie deur Israel afgebrand nie. Gasor was die enigste uitsondering – Josua het net dit afgebrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die Israeliete het nie die stede verbrand wat op heuwels gestaan het nie, Josua het net die stad Hasor verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Behalwe vir Hasor het hulle nie een van die ander ou, gevestigde stede afgebrand nie.