Joshua 11:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Jabin, die koning van Hasor, dit hoor, stuur hy na Jobab, die koning van Madon, en die koning van Simron en die koning van Agsaf, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Jabin van Hasor het van Josua se veldslae gehoor. Hy het boodskappe na Jobab, koning van Madon, gestuur en ook na die konings van Simron en Aksaf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Jabin, die koning van Hasor, dit hoor, het hy gestuur na Jobab, die koning van Madon, en na die koning van Simron en na die koning van Agsaf; |
| Afrikaans 1983 | Koning Jabin van Hasor het gehoor van Josua se oorwinnings. Hy stuur toe boodskappe aan koning Jobab van Madon, aan die konings van Simron en Aksaf |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Jabin, die koning van Gasor, dit hoor, het hy 'n boodskap gestuur na Jobab, die koning van Madon, na die koning van Simron, na die koning van Agsaf |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Jabin van Hasor het gehoor wat gebeur het. Hy stuur toe boodskappe na koning Jobab van die stad Madon, en na die konings van die stede Simron en Aksaf, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die nuus van Israel se oorwinnings koning Jabin van Hasor bereik, het hy dadelik boodskappe aan die volgende konings gestuur: koning Jobab van Madon, die konings van Simron en Aksaf, |