Joshua 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Josua het dan skielik na hulle gekom en die hele nag van Gilgal af opgetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Nadat Josua die hele nag deur van Gilgal af getrek het, het hy ’n verrassingsaanval op die Amoriete geloods.
Afrikaans 1933/1953 Toe Josua hulle skielik oorval -- hy het die hele nag deur van Gilgal af opgetrek --
Afrikaans 1983 Josua het van Gilgal af die hele nag deur getrek en die Amoriete skielik oorval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het hulle verras; hy het die hele nag vanaf Gilgal getrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het weggegaan van Gilgal. Hy het die hele nag geloop en hy het by die Amoriete gekom toe hulle dit nie verwag het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Josua het die Amoriete onkant gevang, want hy en sy soldate het die hele nag deur getrek van Gilgal af.