Joshua 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua het van Gilgal af opgevaar, hy en al die krygsmanne saam met hom en al die dapper helde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua en al sy bekwame soldate het uit Gilgal opgeruk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Josua opgetrek uit Gilgal, hy en al die weerbare manskappe en al die dapper helde met hom saam. |
| Afrikaans 1983 | Josua en al sy manskappe, al die dapper vegters, het toe uit Gilgal vertrek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua het toe van Gilgal af opgetrek, hy en al die weerbare manskappe saam met hom, al die dapper krygers. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het van Gilgal gegaan en al die manne wat kon oorlog maak, het saam met hom gegaan, almal wat goed kon veg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josua en al sy soldate het hulle dadelik te hulp gesnel, hy en sy soldate en al die dapper manne. |