Joshua 10:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het teruggekeer, en die hele Israel saam met hom, na die laer na Gilgal.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua en al die Israeliete saam met hom is daarna terug na die kamp in Gilgal.
Afrikaans 1933/1953 Daarna het Josua en die hele Israel met hom saam na die laer van Gilgal teruggegaan.
Afrikaans 1983 Daarna is Josua, en die hele Israel saam met hom, terug na die kamp toe in Gilgal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua en die hele Israel saam met hom, het teruggekeer na die kamp by Gilgal.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Josua en al die Israeliete saam met hom teruggegaan na die kamp in Gilgal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna is Josua en al sy soldate terug na die kamp toe by Gilgal.