Joshua 10:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua het hulle verslaan van Kades-Barnea af tot by Gasa en die hele land Gosen, tot by Gibeon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het hulle vernietig van Kades-Barnea af tot by Gasa, en die hele gebied van Gosen af tot by Gibeon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Josua het hulle verslaan van Kades-Barn,a af tot by Gasa, en die hele land Gosen tot by G¡beon. |
| Afrikaans 1983 | Josua het hulle platgeloop van Kades-Barnea af tot by Gasa, ook die hele Gosengebied en tot by Gibeon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua het hulle verslaan van Kades-Barnea tot by Gasa. Die hele Gosenstreek tot by Gibeon – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het hulle oorwin van die stad Kades-Barnea tot by die stad Gasa, en die hele land Gosen tot by die stad Gibeon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Josua se oorwinningstog het hom van Kades-Barnea in die suide tot by Gasa naby die kus geneem. Dit sluit ook die gebied van Gosen in en selfs so ver noord as Gibeon. |