Joshua 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Klim op na my toe en help my, dat ons Gíbeon kan verslaan, want dit het vrede gesluit met Josua en met die kinders van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Kom en help my dat ons Gibeon kan gaan aanval. Hulle het ’n verdrag gesluit met Josua en die Israeliete.”
Afrikaans 1933/1953 Trek na my toe op en help my, dat ons G¡beon kan verslaan, omdat hy met Josua en met die kinders van Israel vrede gesluit het.
Afrikaans 1983 “Kom help my dat ons Gibeon aanval; hulle het vrede gemaak met Josua en die Israeliete.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Trek op na my toe, en help my dat ons Gibeon aanval; want hulle het met Josua en die Israeliete vrede gesluit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet my kom help, ons moet Gibeon aanval, want daardie mense het vrede gemaak met Josua en die Israeliete.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Kom help my om Gibeon aan te val en te vernietig, want hulle het ’n vredesverdrag met Josua en die Israeliete gesluit.”