Joshua 10:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Josua het teruggekeer, en die hele Israel saam met hom, na Debir; en daarteen geveg: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Josua saam met al die Israeliete by hom teruggedraai na Debir om dit aan te val. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop draai Josua weg en die hele Israel met hom saam na Debir om daarteen te veg. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Josua, met die hele Israel by hom, na Debir toe gedraai en die stad aangeval. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Josua en die hele Israel saam met hom, het omgedraai na Debir en teen die stad oorlog gevoer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua en al die manne van Israel het omgedraai en hulle het na die stad Debir gegaan. Hulle het die stad aangeval |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het hulle teruggedraai na Debir toe en die stad aangeval. |