Joshua 10:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het van Eglon af opgetrek en die hele Israel saam met hom na Hebron; en hulle het daarteen geveg:
Afrikaans (NLV) 2011 Van Eglon af het hulle Hebron gaan aanval.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek Josua op en die hele Israel met hom saam van Eglon na Hebron om daarteen te veg.
Afrikaans 1983 Van Eglon af het Josua, met die hele Israel by hom, teen Hebron opgetrek en die stad aangeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarna het Josua en die hele Israel saam met hom van Eglon af na Hebron opgetrek en teen die stad oorlog gevoer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua en al die manne van Israel het verder gegaan van die stad Eglon na die stad Hebron.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van hier af het hulle opgetrek na die berggebied van Hebron toe. Hulle het dié stad ook aangeval