Joshua 10:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarop het Horam, die koning van Geser, opgetrek om Lagis te help; en Josua het hom en sy volk verslaan, totdat hy vir hom niemand oorgebly het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Horam, die koning van Geser, het Lakis gaan help. Josua het hom en sy manskappe egter verslaan. Nie een het vrygekom nie.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek Horam, die koning van Geser, op om Lagis te help; maar Josua het hom en sy volk verslaan totdat daar niemand van hom was wat vrygeraak het nie.
Afrikaans 1983 Toe koning Horam van Geser vir Lakis te hulp snel, het Josua hom en sy manskappe ook verslaan. Niemand het vrygekom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was in dié tyd dat Horam, die koning van Geser, opgetrek het om Lagis te help, maar Josua het hom en sy manskappe so verslaan dat hy niemand vir Horam laat vrykom het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd het koning Horam van die stad Geser gekom om die mense van Lakis te help, maar Josua het die koning en sy mense oorwin, daar het nie een mens aangehou lewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gedurende die geveg het koning Horam van Geser saam met sy troepe vir Lakis te hulp gesnel. Maar Josua se manskappe het hom en al sy soldate tot die laaste man toe doodgemaak.