Joshua 10:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het van Libna af getrek en die hele Israel saam met hom na Lagis toe en daarteen laer opgeslaan en daarteen geveg.
Afrikaans (NLV) 2011 Van Libna af is Josua en al die Israeliete na Lakis toe. Hy het dit beleër en daarteen geveg.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek Josua oor en die hele Israel met hom saam van Libna na Lagis om dit te beleër en daarteen te veg.
Afrikaans 1983 Van Libna af is Josua, met die hele Israel by hom, na Lakis toe. Hy het sy manskappe teen die stad ontplooi en dit aangeval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua en die hele Israel saam met hom het toe van Libna af na Lagis getrek. Hy het dit beleër en teen die stad oorlog gevoer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua en al die manne van Israel het toe verder gegaan, hulle het na die stad Lakis gegaan. Hulle het hulle tente opgeslaan rondom die stad en hulle het die stad aangeval.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van Libna af is Josua en sy soldate na Lakis toe. Hy het sy soldate die stad laat omsingel en dit aangeval.