Joshua 10:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Adonisédek, die koning van Jerusalem, na Hoham, die koning van Hebron, en na Piram, die koning van Jarmut, en na Jafia, die koning van Lagis, en na Debir, die koning van Eglon, gestuur om te sê: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het toe na verskillende konings boodskappe gestuur: Hoham van Hebron, Piram van Jarmut, Jafia van Lakis en Debir van Eglon. Hy het hulle laat weet: |
| Afrikaans 1933/1953 | Adoni-Sedek, die koning van Jerusalem, stuur toe na Hoham, die koning van Hebron, en na P¡ream, die koning van Jarmut, en na J fia, die koning van Lagis, en na Debir, die koning van Eglon, om te sê: |
| Afrikaans 1983 | Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het toe vir koning Hoham van Hebron, vir koning Piram van Jarmut, vir koning Jafia van Lakis en vir koning Debir van Eglon laat weet: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Adoni-Sedek, die koning van Jerusalem, stuur toe 'n boodskap na Hoham, die koning van Hebron, na Piram, die koning van Jarmut, na Jafia, die koning van Lagis, en na Debir, die koning van Eglon met die woorde: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Koning Adoni-Sedek van Jerusalem het 'n boodskap gestuur na koning Hoham van die stad Hebron, koning Piram van die stad Jarmut, koning Jafia van die stad Lakis en koning Debir van die stad Eglon. Hy het gevra: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Koning Adoni-Sedek van Jerusalem stuur toe die volgende boodskap aan koning Hoham van Hebron, koning Piram van Jarmut, koning Jafia van Lakis en koning Debir van Eglon: |