Joshua 10:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Josua van Makkeda af gegaan en die hele Israel saam met hom, tot by Libna, en teen Libna geveg;
Afrikaans (NLV) 2011 Josua en almal by hom het van Makkeda af opgetrek teen Libna om daarteen oorlog te maak.
Afrikaans 1933/1953 Toe trek Josua oor en die hele Israel met hom saam van Makk,da na Libna om met Libna oorlog te voer.
Afrikaans 1983 Van Makkeda af is Josua, met die hele Israel by hom, na Libna toe. Hy het Libna aangeval,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua en die hele Israel saam met hom het toe van Makkeda af na Libna getrek en teen Libna oorlog gevoer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua en al die manne van Israel het van Makkeda na die stad Libna gegaan, en hy het oorlog gemaak teen die stad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van Makkeda af is Josua en sy soldate na Libna toe en het dié ook aangeval.