Joshua 10:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarna het Josua hulle verslaan en hulle gedood en hulle aan vyf bome opgehang, en hulle het aan die bome gehang tot die aand toe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het daarna die vyf konings doodgemaak. Hy het elkeen aan ’n boom laat ophang. Hulle het aan daardie vyf bome bly hang tot skemeraand toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Josua die konings doodgemaak. Hy het hulle elkeen aan 'n boom opgehang en hulle het daar bly hang tot die aand toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarna het Josua die konings neergevel en hulle doodgemaak. Hy het hulle aan vyf pale opgehang, en hulle het aan die pale bly hang tot die aand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het toe die vyf konings doodgemaak, en hy het hulle liggame laat ophang aan bome. Die liggame het tot die aand daar gehang. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna het Josua die konings doodgemaak, elkeen van hulle aan ’n boom laat ophang en hulle daar laat hang tot die aand toe. |