Joshua 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het so gedoen en daardie vyf konings na hom uit die spelonk gebring, die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het so gemaak. Hulle het die vyf konings uit die grot na Josua toe gebring. Dit was die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het so gedoen en die vyf konings uit die spelonk na hom gebring: die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis, die koning van Eglon. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het dit gedoen, hulle het die vyf konings uit die grot uit na Josua toe gebring, die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het dit toe gedoen. Hulle het hierdie vyf konings uit die grot na hom gebring: die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die manne het dit gedoen. Hulle het daardie vyf konings uit die grot gebring na Josua toe. Dit was die konings van die stede Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het dit toe gedoen en die konings van Jerusalem, Hebron, Jarmut, Lakis en Eglon uit die grot uitgebring na Josua toe. |