Joshua 10:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Josua: Maak die opening van die grot oop en bring daardie vyf konings vir my uit die grot uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua het toe opdrag gegee: “Maak die grot se bek oop. Bring die vyf konings uit die grot uit na my toe.”
Afrikaans 1933/1953 Daarop sê Josua: Maak oop die ingang van die spelonk en bring hierdie vyf konings uit die spelonk uit na my toe.
Afrikaans 1983 Josua het gesê: “Maak oop die grot se bek en bring die vyf konings uit die grot uit na my toe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het gesê: “Maak oop die ingang van die grot en bring hierdie vyf konings uit die grot na my toe.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua het toe gesê sy manne moet die grot oopmaak en hulle moet die vyf konings uitbring na hom toe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe sê Josua: “Vat die klippe weg en bring die vyf konings uit na my toe.”