Joshua 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die hele volk het in vrede na die laer teruggekeer na Josua in Makkeda; niemand het sy tong geroer teen enige van die kinders van Israel nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle klaar was, is al die Israeliete veilig terug na Josua by die kamp in Makkeda. Niemand het iets verder oor die Israeliete te sê gehad nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | het al die manskappe by die laer, by Josua behoue teruggekom in Makk,da; niemand het teen die kinders van Israel sy tong verroer nie. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het al die manskappe veilig teruggekeer na die kamp, na Josua in Makkeda. Niemand het 'n woord teen die Israeliete gesê nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die Israeliete het veilig teruggekom na Josua toe, na die kamp by die stad Makkeda. Niemand kon nou iets sê teen die Israeliete nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarna is Josua se soldate almal veilig na hom toe terug waar hy by Makkeda gewag het. Daarna het niemand dit weer gewaag om iets teen die Israeliete te sê nie. |