Joshua 10:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Josua: Rol groot klippe op die opening van die spelonk en sit mense daarby om dit te bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het opdrag gegee: “Rol groot klippe voor die bek van die grot. Sit wagte daar om dit op te pas.
Afrikaans 1933/1953 het Josua gesê: Rol groot klippe teen die ingang van die spelonk en stel manne daarby aan om hulle te bewaak.
Afrikaans 1983 en hy het beveel: “Rol groot klippe in die bek van die grot en sit daar manne om hulle op te pas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua het gesê: “Rol groot klippe voor die ingang van die grot en stel manne daar aan om hulle op te pas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het vir sy manne gesê: “Julle moet groot klippe voor die grot rol en julle moet manne daar laat bly om wag te staan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) sê hy: “Rol groot klippe voor die ingang van die grot en kry mense om dit te bewaak.