Joshua 10:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is aan Josua meegedeel en gesê: Die vyf konings is verborge gevind in 'n grot by Makkeda. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josua het berig gekry dat hulle ontdek is waar hulle in die grot van Makkeda wegkruip. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe aan Josua geboodskap en gesê is: Die vyf konings is gevind: hulle kruip weg in die spelonk by Makk,da -- |
| Afrikaans 1983 | Josua het berig gekry dat hulle ontdek is waar hulle weggekruip het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan Josua is berig gebring: “Die vyf konings is gevind waar hulle wegkruip in die grot by Makkeda.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josua het gehoor dat sy manne die vyf konings gekry het waar hulle wegkruip in die grot by Makkeda, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Josua hoor dat iemand hulle wegkruipplek gekry het, |