Joshua 10:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hierdie vyf konings het gevlug en hulle weggekruip in 'n grot by Makkeda. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die vyf konings het op die vlug geslaan. Hulle het in ’n grot in Makkeda gaan wegkruip. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daardie vyf konings het gevlug en weggekruip in die spelonk by Makk,da. |
| Afrikaans 1983 | Die vyf konings het gevlug en in 'n grot in Makkeda gaan wegkruip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hierdie vyf konings het egter gevlug en in die grot by Makkeda weggekruip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daardie vyf konings het gevlug en hulle het gaan wegkruip in 'n grot by die stad Makkeda. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die vyf Amoritiese konings het egter gevlug en in ’n grot by Makkeda gaan wegkruip. |