Joshua 10:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Josua het teruggekeer, en die hele Israel saam met hom, na die laer na Gilgal.
Afrikaans (NLV) 2011 Josua en almal saam met hom is toe terug na die kamp in Gilgal.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Josua, en die hele Israel met hom saam, na die laer van Gilgal teruggekeer.
Afrikaans 1983 Daarna is Josua, en die hele Israel saam met hom, terug na die kamp toe in Gilgal.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Josua en die hele Israel saam met hom het na die kamp in Gilgal teruggekeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Josua en al die manne van Israel het teruggegaan na die kamp by die stad Gilgal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierna is Josua en sy soldate terug na die kamp toe in Gilgal.