Jonah 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê God vir Jona: Is dit goed dat jy kwaad word vir die kalbas? En hy sê: Dit is goed om my toornig te wees tot die dood toe.
Afrikaans (NLV) 2011 God sê toe vir Jona: “Is dit reg van jou om kwaad te wees omdat die plant dood is?” Jona het geantwoord:
Afrikaans 1933/1953 Toe sê God vir Jona: Het jy rede om vertoornd te wees oor die wonderboom? En hy antwoord: Ek het rede om vertoornd te wees tot die dood toe.
Afrikaans 1983 Toe vra God vir Jona: “Het jy rede om kwaad te word oor die komkommerplant?” en Jona antwoord: “Ek het rede genoeg: ek is besig om te sterf!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê God vir Jona: “Is dit reg dat jy kwaad is oor die kasterolieplant?” Hy het geantwoord: “Ek is tereg tot die dood toe kwaad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Jona gevra: “Dink jy dit is reg om kwaad te word oor die plant?” En Jona het gesê: “Ja, dit is reg! Ek is so kwaad dat ek kan sterf!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God vra toe weer vir Jona: “Het jy die reg om oor hierdie wonderplant kwaad te wees?” “Ja, tot die dood toe,” antwoord Jona die Here.