Jonah 4:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar God het 'n wurm berei toe dit die volgende dag opkom, en dit het die kalbas getref dat dit verdroog het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar God stuur toe ’n wurm. Met dagbreek die volgende môre het die wurm die stam van die plant afgevreet. Die plant het verdroog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar God het die volgende môre toe die dag breek, 'n wurm beskik; en die het die wonderboom gesteek, sodat dit verdor het. |
| Afrikaans 1983 | Die volgende môre met dagbreek laat God toe 'n wurm kom, en dit het aan die komkommerplant gevreet, sodat dit verdroog het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar met dagbreek die volgende môre het God 'n wurm beskik. Dit het die kasterolieplant binnegedring, en dit het verlep. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar toe dit lig word die volgende oggend, het God 'n wurm gestuur, en die wurm het die plant begin vreet. Die plant het toe doodgegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die volgende oggend toe die son opkom, stuur God ’n wurm. Hy het aan die plant begin vreet en dit het veroorsaak dat die plant doodgaan. |