Jonah 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, o HERE, neem tog tog my lewe van my weg; want dit is vir my beter om te sterf as om te lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, vat nou maar my lewe! Ek wil liewer dood wees as om te lewe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | o HERE, neem dan nou tog my siel van my weg, want dit is vir my beter om te sterwe as om te lewe. |
| Afrikaans 1983 | “Laat ek nou maar sterf, Here, want dit is vir my beter om te sterf as om te lewe.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Here, neem dan nou maar my lewe van my weg, want dit is vir my beter om te sterf as om te leef.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, Here, laat my sterf. Ek wil nie lewe nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat my tog nou maar liewer doodgaan, Here. Dit is beter as ek nie verder bly lewe nie.” |