Jonah 3:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie kan weet of God hom sal bekeer en hom sal bekeer en van sy toorn afwyk, sodat ons nie vergaan nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie weet, miskien sal God ons genadig wees en ons nie in sy woede vernietig nie.”
Afrikaans 1933/1953 Wie weet of God nie sal omkeer en berou sal hê nie, sodat Hy Hom afwend van die gloed van sy toorn en ons nie vergaan nie?
Afrikaans 1983 Miskien sal God van plan verander en nie meer kwaad wees nie. Dan sal ons nie omkom nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie weet, dalk draai God terug en het Hy berou; dalk draai Hy om, weg van sy brandende toorn, sodat ons nie vergaan nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Miskien sal God sy plan verander, miskien sal Hy ons nie meer straf nie. Miskien sal Hy jammer wees vir ons, miskien sal Hy nie meer kwaad wees vir ons nie. Dan sal ons nie sterf nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie weet of God nie miskien weer ’n keer oor sy besluit sal dink nie. Miskien sal Hy ons jammer kry en ophou om vir ons kwaad te wees. Miskien sal Hy nie ons stad verwoes nie.”