Jonah 3:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die woord van die HERE het vir die tweede keer tot Jona gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het ’n tweede keer met Jona gepraat:
Afrikaans 1933/1953 En die woord van die HERE het vir die tweede maal tot Jona gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die woord van die Here het 'n tweede keer tot Jona gekom:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here het die tweede keer tot Jona gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het weer met Jona gepraat. Hy het vir Jona gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het weer ’n keer vir Jona geroep. Hy het weer vir Jona gesê: