John 9:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die bure dan en die wat hom tevore gesien het dat hy blind was, het gesê: Is dit nie hy wat gesit en smeek het nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Sy bure en dié wat hom vroeër as bedelaar geken het, het mekaar afgevra: “Is hy dan nie die man wat sit en bedel het nie?”
Afrikaans 1933/1953 Die bure dan en die wat hom vroeër gesien het dat hy blind was, sê toe: Is hy nie die een wat gesit en bedel het nie?
Afrikaans 1983 Sy bure en die ander mense wat hom voorheen as bedelaar geken het, sê toe: “Maar is dit dan nie die man wat gesit en bedel het nie?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die bure en die mense wat hom voorheen gesien het toe hy 'n bedelaar was, sê toe: “Is dit tog nie hy wat gesit en bedel het nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat langs die blinde man gewoon het en die ander mense wat hom geken het toe hy 'n bedelaar was, het gevra: “Is dit die man wat altyd gesit en bedel het?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie mense het hom geken, want hy het dikwels daar gesit en bedel. Hierdie mense, asook die mense wat naby hom gebly het, kon hulle oë nie glo toe hulle hom sien nie.