John 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Solank as wat ek in die wêreld is, is ek die lig vir die wêreld.
Afrikaans (NLV) 2011 Terwyl Ek nog in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”
Afrikaans 1933/1953 So lank as Ek in die wêreld is, is Ek die lig van die wêreld.
Afrikaans 1983 Terwyl Ek in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So lank as wat Ek in die wêreld is, is Ek die lig vir die wêreld.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Terwyl Ek by die mense in die wêreld is, is Ek die lig vir hulle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Terwyl Ek hier by julle is, kan Ek vir die mense wys wat God regtig wil hê en wat nie.”