John 9:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sommige van die Fariseërs wat by Hom was, het hierdie woorde gehoor en vir Hom gesê: Is ons ook blind? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die Fariseërs wat by Jesus was, het vir Hom gesê: “Ons is tog nie blindes nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die van die Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: Is ons dan ook blind? |
| Afrikaans 1983 | Party Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: “Ons is mos nie blind nie!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die •Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: “Ons is tog nie ook blindes nie?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Fariseërs wat by Jesus was, het gehoor wat Jesus sê. Toe sê hulle vir Hom: “Ons is nie blind nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van die Fariseërs wat daar naby rondgestaan het, het Jesus dit hoor sê. Hulle reageer toe dadelik: “Wat? Wil jy nou vir ons sê dat ons God eintlik nie ken nie?” |