John 9:38 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Here, ek glo. En hy het hom aanbid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het gesê: “Ek glo, Here!” En hy het in aanbidding voor Jesus neergeval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê hy: Ek glo, Here! En hy het Hom aanbid. |
| Afrikaans 1983 | Die man sê toe: “Ek glo, Here!” En hy het Hom aanbid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê hy: “Ek glo, Here!” En hy het Hom aanbid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het gesê: “Ek glo, Here!” Toe het hy Jesus aanbid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Here, ek wil graag u volgeling wees, asseblief,” sê die man. Hy sak toe op sy knieë neer en maak Jesus se Naam groot. |