John 9:37 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jesus sê vir hom: Jy het hom gesien, en dit is hy wat met jou praat.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesus het vir hom gesê: “Jy staan en kyk na Hom; die Een wat met jou praat, dis Hy!”
Afrikaans 1933/1953 En Jesus sê vir hom: Jy het Hom gesien; en Hy wat met jou spreek, dit is Hy.
Afrikaans 1983 Jesus het vir hom gesê: “Jy sien Hom. Dit is Hy wat met jou praat.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesus het vir hom gesê: “Jy kyk na Hom. Hy wat met jou praat, dit is Hy.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het vir die man gesê: “Jy sien Hom. Ek is die Seun van die mens, Ek wat met jou praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Hy staan hier reg voor jou. Jy is besig om met Hom te gesels,” sê Jesus.