John 9:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy antwoord en sê: Wie is Hy, Here, dat ek in Hom kan glo? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het geantwoord: “Wie is hy, Meneer, sodat ek in hom kan glo?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy antwoord en sê: Wie is Hy, Here, dat ek in Hom kan glo? |
| Afrikaans 1983 | Hy het geantwoord: “Wie is dit, Meneer, sodat ek in Hom kan glo?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het geantwoord: “Wie is Hy, Meneer, sodat ek in Hom kan glo?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het gesê: “Meneer, sê asseblief vir my wie is die Seun van die mens sodat ek in Hom kan glo.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dadelik antwoord die man: “Wys asseblief vir my waar Hy is. Ek wil graag sy volgeling wees.” |