John 9:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus het gehoor dat hulle hom uitgedryf het; en toe hy hom kry, sê hy vir hom: Glo jy in die Seun van God? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus het gehoor dat hulle die geneesde blinde uit die sinagoge geban het, en toe Hy hom raakloop, vra Hy vir hom: “Glo jy in die Seun van die Mens?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus het gehoor dat hulle hom uitgeban het; en toe Hy hom kry, sê Hy vir hom: Glo jy in die Seun van God? |
| Afrikaans 1983 | Jesus het gehoor dat die Jode die man uitgeban het; en toe Hy hom kry, vra Hy vir hom: “Glo jy in die Seun van die mens?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus het gehoor dat hulle hom uitgeban het, en toe Hy hom raakloop, het Hy gevra: “Glo jy in die •Seun van die Mens?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus het gehoor dat die Jode die man uit die sinagoge uitgeskop het, die man wat blind was, maar wat Hy laat sien het. Toe Jesus hom sien, vra Hy vir hom: “Glo jy in die Seun van die mens?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die nuus dat die Joodse leiers die man weggejaag het, het by Jesus uitgekom. Jesus het hom toe gaan soek en toe Hy hom kry, vra Jesus hom reguit: “Wil jy graag ’n volgeling en vriend van die Seun van God wees?” |