John 9:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As hierdie man nie van God was nie, kon hy niks doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hierdie man nie van God af was nie, sou hy niks kon doen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | As Hy nie van God was nie, sou Hy niks kan doen nie. |
| Afrikaans 1983 | As hierdie man nie van God was nie, sou hy niks kon doen nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hierdie man nie van God was nie, sou hy niks kon doen nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie man kom van God, daarom kon hy dit doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus sou mos nie een van dié dinge kon doen as hy nie aan God se kant gestaan het nie, nie waar nie?” |