John 9:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Vandat die wêreld begin het, is daar nie gehoor dat iemand die oë van een wat blind gebore is, oopgemaak het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van ewigheid af is nog nooit gehoor dat enigiemand die oë van een wat blind gebore is, oopgemaak het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Van ouds af is dit nie gehoor dat iemand die oë van 'n blindgebore mens geopen het nie. |
| Afrikaans 1983 | Van ewigheid af is daar nog nooit gehoor dat iemand die oë van een wat blind gebore is, genees het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van die begin van die wêreld af het niemand nog ooit daarvan gehoor dat iemand die oë van 'n blindgebore persoon oopgemaak het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het nooit voorheen gehoor van iemand wat 'n blinde mens laat sien het nie, 'n mens wat blind was toe hy gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Boonop het nie een van ons nog ooit gehoor dat iemand ’n man wat blind gebore is, weer kon laat sien nie. |