John 9:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons weet dat God met Moses gespreek het; wat hierdie man betref, ons weet nie waarvandaan hy is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons weet definitief dat God met Moses gepraat het, maar hierdie man — ons het geen idee waarvandaan hy kom nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons weet dat God met Moses gespreek het; maar wat Hom betref, ons weet nie van waar Hy is nie. |
| Afrikaans 1983 | Ons weet dat God met Moses gepraat het; maar hierdie man — ons weet nie waar hy vandaan kom nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons weet dat God met Moses gepraat het, maar hierdie man – ons weet nie waar hy vandaan kom nie. ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons weet God het met Moses gepraat, maar ons weet nie van waar hierdie man kom nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En Moses staan ten minste aan God se kant, want God het met hom gepraat. Daarvan is ons seker! Maar hierdie man, Jesus, van hom weet ons niks. Ons weet nie eens waar hy uitgekruip het nie.” |