John 9:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle hom uitgeskel en gesê: Jy is sy dissipel; maar ons is Moses se dissipels.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het hom uitgeskel en gesê: “Jý is ’n dissipel van daardie man. Óns is dissipels van Moses.
Afrikaans 1933/1953 Hulle skel hom toe uit en sê: Jy is 'n dissipel van daardie man, maar ons is dissipels van Moses.
Afrikaans 1983 Toe skel hulle hom uit en sê: “Jý is 'n dissipel van hom. Óns is dissipels van Moses.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom toe uitgeskel en gesê: “Jy is 'n dissipel van daardie man, maar ons is dissipels van Moses.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het kwaad geword en gesê: “Jy is 'n dissipel van daardie man. Ons is nie, ons is dissipels van Moses.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarvan het die Joodse leiers niks gehou nie. Hulle het die man begin uitskel: “Jy’s deurmekaar, man. Jy is sy volgeling. Ons is getroue volgelinge van Moses.