John 9:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê hulle weer vir hom: Wat het hy aan jou gedoen? hoe het hy jou oë oopgemaak?
Afrikaans (NLV) 2011 Daarop het hulle vir hom gesê: “Wat het hy vir jou gedoen? Hoe het hy jou oë oopgemaak?”
Afrikaans 1933/1953 En hulle sê weer vir hom: Wat het Hy vir jou gedoen? Hoe het Hy jou oë geopen?
Afrikaans 1983 Hulle sê toe vir hom: “Wat het hy met jou gemaak? Hoe het hy jou oë genees?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het toe vir hom gesê: “Wat het hy met jou gedoen? Hoe het hy jou oë oopgemaak?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Jode het vir hom gesê: “Wat het Jesus vir jou gedoen? Hoe het hy jou laat sien?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Verduidelik ’n bietjie weer vir ons alles van voor af. Wat het hy presies gedoen?” vra hulle die man toe weer.