John 9:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy antwoord en sê: Of hy 'n sondaar is of nie, weet ek nie; een ding weet ek, dat terwyl ek blind was, nou sien ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar hy het geantwoord: “As hy ’n sondaar is, weet ek dit nie. Een ding weet ek wel: Ek wat blind was, sien nou!”
Afrikaans 1933/1953 En hy antwoord en sê: Of Hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.
Afrikaans 1983 Daarop het hy gesê: “Of hy 'n sondaar is, dit weet ek nie. Een ding weet ek wel: ek was blind, en nou sien ek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het toe geantwoord: “Of hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek, dat ek blind was, en nou sien ek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man het gesê: “Ek weet nie of Jesus 'n sondaar is nie, maar ek weet ek was blind, en nou sien ek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man sê toe: “Wel, ek kan nie eintlik sê of hy ’n sondaar is of nie. Dis julle terrein daardie. Julle is mos die godsdienstige spesialiste. Waarin ek egter die spesialis is, is dit: ek was blind, maar nou kan ek sien!”